Die Skommelstoel

Business Listing or Item Details

Report Abuse

logo logo

Die Skommelstoel

Die Skommelstoel bestaan sedert 1995. Ons het aanvanklik begin deur mosterd, slaaisouse en konfytjies te verkoop.

Die doel:

Oulike bekostigbare geskenkies.

 

Uitsoekvoorraad van verskaffers dwarsoor Suid Afrika word aangekoop, hetsy van invoerders, enterpreneurs of van ander kunssinnige mense.

Die verskeidenheid is groot en ons poog regtig om geskenke in verskillende prysklasse te dek, daarom hou ons ook kleiner dekoritems aan.