Ruan Tennant

Business Listing or Item Details

Report Abuse

Ruan Tennant Ruan Tennant

Ruan Tennant

DIE ENERIE BRON OP N VERHOOG

Ruan Tennant is een van ons land se voorstande manlike kustenaars wat n stem het wat enige lied kan sing.

Ruan is n energie balletjie op die verhoog. Met elke vertoning gee hy sy alles en nog meer. Hy is n "plat op die aarde outjie" met n passie soos geen ander vir musiek. Hy het groot geword in n pastorie so ja hy is n bok vir sport en verseker n mense mens. Ruan het begin sing op die ouderdom van 5 waar hy in sy pa se kerk gereeld gesing het, Ruan was op Idols in 2005 deel van die Top25. Van daar af het hy net gedroom om deel te wees van n realitiets program waar hy sy talente kan uitwys.

Ruan het in 2018 sy eerste engelsnit vrygestel genaam ' WYS MY ' die lied het soveel meening en betekenis in sy woorde maar die liedjie wil jou verseker laat dans.

Enige gehoor is mal oor Ruan en hy werk vir elke geleentheid. Ruan sing ook by troues en nog vele meer verhoe.

Ruan doen korporatiewe funksies en toer ook tans saam After party band.
Hy is ook n finominale dj vir funksies en is is BAIE goeie Mcee.
Hy doen ook al 5 jaar troues en dames oggende.
Ruan is beslis n aanwins en saam Zahn is hulle n unstoppable duo!!

Ruan Tennant gaan binnekort op almal se lippe wees, Ruan is n MOET vir jou geleentheid !

Contact Information

Phone
Social media links